"Kon jy op deeglike ondersteuning vanuit die Nederlandse literêre wêreld reken om jou digterskap te ontwikkel? Jong digters in Suid-Afrika moet dikwels baie lank wag voordat hulle werk gepubliseer word." vraagt Andries Visagie. Antwoordt Ester Naomi Perquin:
"In Nederland, dink ek, is dit net so moeilik om by ’n gevestigde uitgewery te debuteer as in Suid-Afrika. Die leserspubliek vir poësie is beperk en die uitgewer neem ’n risiko. Tog verskyn daar eintlik ongelooflik baie, gemeet aan die grootte van ons taalgebied. En
publikasie in literêre tydskrifte, op die internet of voordragte by
digterlike bekgevegte (poetry-slams) en feeste bied ook almal
moontlikhede." lees het interview op Versindaba.
Lenze L. Bouwers
Reine de Pelseneer
Jabik Veenbaas
Hans van Willigenburg
Peter Swanborn
Leo Herberghs
Ton van 't Hof
Ton van Reen
Joris Miedema
Peter Drehmanns
Lammert Voos
Frits Criens
Rik Andreae
Jabik Veenbaas
Sacha Blé
Bernhard Christiansen
Delphine Lecompte
André van der Veeke
Gert de Jager
Hans van Willigenburg
Peter Knipmeijer
Maarten Das
Nanne Nauta
Onder redactie van Heytze en Breukers
Peter M. van der Linden
Jabik Veenbaas
Diverse auteurs
ACG Vianen
Rob Molin
Bart FM Droog
Lies Van Gasse
David Pefko; Het voorseizoen
Reacties